| Dringende Waarskuwing
Ons wil graag al ons lede se aandag vestig op vals telefoonoproepe waar lede ingelig word dat dit onnodig is om hul karavaanstaanplekdeposito’s te betaal. Dan word daar ook vir die lede se posadresse of e-posadresse gevra. Hierdie is ‘n “scam”. Let wel: almal moet hulle staanplekdeposito’s betaal. Indien u wel deur so ‘n persoon gekontak word, kry asseblief die persoon se naam en kontaknommer en stel vir Errol van Rensburg by die De Bakke/Santos karavaanpark in kennis daarvan.
(tel nr. 044 6912915)
Baie dankie. U samewerking word hoogs op prys gestel.
Boeka Nieder-Heitmann
Voorsitter
Mosselbaai Kunsfront Bewaringsforum |